Suid-Afrika se coronavirus-gevalle het met tweeduisend-63 gestyg tot 635-duisend-78. Nog 115 sterftes is bevestig, wat die totaal op 14-duisend-678 te staan bring. Gauteng het die hoogste daaglikse ...
Die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa sê die sperdatum vir die registrasie van spazawinkels, is eers Dinsdag, en nie more nie. President Cyril Ramaphosa het ...