Matrikulante wat verlede jaar die Onafhanklike Eksamenraad – of IEB – se eindeksamen afgelê het, het die beste slaagsyfer die afgelope vyf jaar behaal. Sowat 16 300 matrikulante het die IEB-eksamen ...
‘n Nege-en-dertigjarige verdagte is in hegtenis geneem in verband met die massa-skietvoorval by Pienaar in Mpumalanga die afgelope naweek. Ses mense is buite ‘n taverne doodgeskiet. Nog ses mense is ...
Die Vrystaat – wat die beste gevaar het – se matriekslaagsyfer was 91-persent. KwaZulu-Natal was in die tweede plek met 89-komma-vyf-persent en Gauteng derde met 88-komma-vier-persent. Noordwes was ...
Die Raad vir Gehalteversekering in Onderwys, UMALUSI het die groenlig gegee vir die bekendmaking van verlede jaar se matriekuitslae. Die liggaam het die media in Pretoria ingelig oor die uitslag van ...
Die Mededingingkommissie se ondersoek na varsprodukte het verskeie faktore uitgewys in die waardeketting van dié produkte, wat mededinging in die wiele ry. Die uitslag van die ondersoek is vanoggend ...
Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê haar departement het die Valke se kuber-eenheid versoek om ondersoek in te stel na die moontlikheid dat die matriekuitslae vooraf uitgelek het. Dit ...
Die werksaamhede by die Lebombo-grens is opgeskort te wyte aan hernieude betogings in Mosambiek. Die land se nuwe parlementslede word vandag beëdig, en die aangewese president, Daniel Chapo word ...
Die lang wag vir verlede jaar se matrieks om hul uitslae te kry is verby. Die Minister van Basiese Onderwys. Siviwe Gwarube en haar adjunk, Reginah Mhaule sal vanaand die algemene uitslag van die 2024 ...
Drie verdagtes verskyn vandag in die Johannesburgse landdroshof in verband met mensehandel en die onwettige besit van ‘n vuurwapen. Die drie is verlede week in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n ...
Die departement van onderwys in die Wes-Kaap sê daar is ander belangrike aanwysers in matriekuitslae om in ag te neem as net die slaagsyfer-persentasies. Hy sê dit sluit in die aantal kandidate wat ...
President Cyril Ramaphosa het ‘n spesiale amptelike kategorie twee provinsiale begrafnis aan die ontslape ANC-veteraan, Evelyn Nompumelelo Lubidla, in Kimberley toegestaan. Die Noord-Kaapse premier ...
Een baan van die N3 is oopgestel in albei rigtings ná ‘n botsing vroeër tussen ‘n vragmotor en ‘n motor naby die Reitz-wisselaar in die Vrystaat. Padgebruikers word ook gewaarsku dat reën in die ...