Matrikulante wat verlede jaar die Onafhanklike Eksamenraad – of IEB – se eindeksamen afgelê het, het die beste slaagsyfer die afgelope vyf jaar behaal. Sowat 16 300 matrikulante het die IEB-eksamen ...
‘n Nege-en-dertigjarige verdagte is in hegtenis geneem in verband met die massa-skietvoorval by Pienaar in Mpumalanga die afgelope naweek. Ses mense is buite ‘n taverne doodgeskiet. Nog ses mense is ...
Die Vrystaat – wat die beste gevaar het – se matriekslaagsyfer was 91-persent. KwaZulu-Natal was in die tweede plek met 89-komma-vyf-persent en Gauteng derde met 88-komma-vier-persent. Noordwes was ...
Die Raad vir Gehalteversekering in Onderwys, UMALUSI het die groenlig gegee vir die bekendmaking van verlede jaar se matriekuitslae. Die liggaam het die media in Pretoria ingelig oor die uitslag van ...
Die Mededingingkommissie se ondersoek na varsprodukte het verskeie faktore uitgewys in die waardeketting van dié produkte, wat mededinging in die wiele ry. Die uitslag van die ondersoek is vanoggend ...
Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê haar departement het die Valke se kuber-eenheid versoek om ondersoek in te stel na die moontlikheid dat die matriekuitslae vooraf uitgelek het. Dit ...
Die Inligtingsreguleerder sê die inwerkingstelling van die wet op die beskerming van persoonlike inligting, bekend as die Popi-wet, beteken dat die publisering van matriekuitslae in koerante nou ...
Die werksaamhede by die Lebombo-grens is opgeskort te wyte aan hernieude betogings in Mosambiek. Die land se nuwe parlementslede word vandag beëdig, en die aangewese president, Daniel Chapo word ...
Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi besoek vandag die Generaal De La Rey-hospitaal in Lichtenburg in Noordwes om die omvang van die skade te bepaal. Dié hospitaal is een van drie in die ...
Die lang wag vir verlede jaar se matrieks om hul uitslae te kry is verby. Die Minister van Basiese Onderwys. Siviwe Gwarube en haar adjunk, Reginah Mhaule sal vanaand die algemene uitslag van die 2024 ...
Wetstoepassers in Mpumalanga bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag met die oog op verkeer wat die naweek na verwagting weer sal toeneem weens vakansiegangers wat begin terugkeer huis toe. Die ...
Drie verdagtes verskyn vandag in die Johannesburgse landdroshof in verband met mensehandel en die onwettige besit van ‘n vuurwapen. Die drie is verlede week in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n ...