“Ek het gelê en slaap en sy het my wakker gemaak deur my naam te roep. Dit was so 3:00 die oggend. Ek het na haar gegaan met die water en prednisones, maar ek kon sien sy sukkel en sy het baie erg ...
“Oral op Facebook post mense van die skulpies wat jy op die strand kry en die beste tyd om dit te kry is vroeg oggend.” Die viertal - Botes, haar twee niggies (albei 20) en haar 12-jarige dogter, het ...
As jy een van dié mense is wat in hierdie afgelope jaar iemand wat vir jou dierbaar is, aan die dood moes afstaan, dan voel dit waarskynlik vir jou hierdie jaar of Kersfees nie op As jy n aktiewe ...
Met sy hande omhoog het Eoiudai (of Udai soos ander hom ken) in ‘Hebreeus’ vanoggend gedeeltes vanaf selfgeskrewe kartonne voorgelees. Hy noem homself ‘een van Koning Dawid se seuns’ en ...
Reddingswerkers het deurnag gewerk en is die kind die volgende oggend om ongeveer 05:35 uitgehaal. Die kind is na die Pelenomi hospitaal geneem vir observasie en sorg en die opening van die gat ...