Die letsel was in Desember 2014 veroorsaak deur die familie se Great Dane, Gino, wat na ’n voël gehap en haar per ongeluk raak gebyt het. Sy was eers na Life Kosmos Hospitaal toe gejaag en oorgeplaas ...