Die Enlightened Christians Gathering-kerk van pastoor Shepherd Bushiri het sy beplande diens Sondag op die Pretoriase skouterrein uitgestel. Die kerk se laaste diens was op Oujaardagaand en hierdie ...
Matrikulante wat verlede jaar die Onafhanklike Eksamenraad – of IEB – se eindeksamen afgelê het, het die beste slaagsyfer die afgelope vyf jaar behaal. Sowat 16 300 matrikulante het die IEB-eksamen ...
‘n Nege-en-dertigjarige verdagte is in hegtenis geneem in verband met die massa-skietvoorval by Pienaar in Mpumalanga die afgelope naweek. Ses mense is buite ‘n taverne doodgeskiet. Nog ses mense is ...
Die Vrystaat – wat die beste gevaar het – se matriekslaagsyfer was 91-persent. KwaZulu-Natal was in die tweede plek met 89-komma-vyf-persent en Gauteng derde met 88-komma-vier-persent. Noordwes was ...
Die Raad vir Gehalteversekering in Onderwys, UMALUSI het die groenlig gegee vir die bekendmaking van verlede jaar se matriekuitslae. Die liggaam het die media in Pretoria ingelig oor die uitslag van ...
Die Mededingingkommissie se ondersoek na varsprodukte het verskeie faktore uitgewys in die waardeketting van dié produkte, wat mededinging in die wiele ry. Die uitslag van die ondersoek is vanoggend ...
Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê haar departement het die Valke se kuber-eenheid versoek om ondersoek in te stel na die moontlikheid dat die matriekuitslae vooraf uitgelek het. Dit ...
Die lang wag vir verlede jaar se matrieks om hul uitslae te kry is verby. Die Minister van Basiese Onderwys. Siviwe Gwarube en haar adjunk, Reginah Mhaule sal vanaand die algemene uitslag van die 2024 ...
Drie verdagtes verskyn vandag in die Johannesburgse landdroshof in verband met mensehandel en die onwettige besit van ‘n vuurwapen. Die drie is verlede week in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n ...
Die werksaamhede by die Lebombo-grens is opgeskort te wyte aan hernieude betogings in Mosambiek. Die land se nuwe parlementslede word vandag beëdig, en die aangewese president, Daniel Chapo word ...
Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Tembisile Patekile, het kommer uitgespreek oor die toename in polisielede wat sterf terwyl hulle aan diens is. In die jongste voorval is ‘n 32-jarige konstabel in ...