Ilse Salzwedel gesels ek met Chris Karsten oor sy roman, DIE KEISER SE DUIM. Johan Myburg bring hulde aan die Britse skrywer, David Lodge, en vertel meer oor ‘n Amerikaanse mediese dokter wat rillers ...
1. Sif die droë bestanddele in ’n mengbak saam. Klits die eiers en karringmelk saam en maak ’n holte in die middel van die meelmengsel. 2. Klits die eiermengsel by die meel tot ’n gladde beslag vorm.
Deel 2: Aktrise Kim Cloete se reis na binne is iets wat sy in 2025 wil prioritiseer. “Ek wil vanjaar meer toegewyd tot selfontdekking en selfliefde wees.” Kim sê al woon sy in Johannesburg, is haar ...
Stuur programnavrae na [email protected] Adverteer op RSG: [email protected] Het jy musiek wat jy aan RSG wil voorlê, of het jy ‘n navraag oor ‘n musieksnit wat jy ...
Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n verdagte in Greytown in hegtenis geneem in verband met die skietdood van ses familielede, insluitend ‘n agtjarige kind die naweek by Eshowe. Die 36-jarige man het ...
Braai ui tot bruin, gooi suiker by (dit maak die uie mooi bruin) en voeg vleis by, braai saam. Voeg tamaties by. Roer goed, en voeg sout en peper by. Pak kool bo-op, dan aartappels, dan wortels. Laat ...
Moenie sommer by dié lensiesop verby kyk nie – die koljander en komyn is ’n besonderse variasie op meer bekende lensiesopresepte. Dis lig en gesond en regtig maklik om te maak. 1. Klappermelk en die ...
’n Wye verskeidenheid bestanddele kan ’n lekker vulsel vir ‘n quiche word. Begin met ’n gesoteerde ui en dalk ’n knoffelhuisie en ten minste 3 koppies bestanddele. Oorskiet vleis, hoender en groente ...
Op 11 Maart 2011 het ʼn verwoestende tsoenami Japan getref. ʼn Onderwyseres wat Engels in Japan gee, Angelique Naude, het die ramp eerstehands meegemaak en het haar ervarings en indrukke met die bekende ...
DIE PRO gaan oor ʼn branderryer (die uitstekende Edwin van der Walt) wat sy beste vriend (ʼn knap Viljé Maritz) in die see verloor. Dit kyk na hoe Tertius hiermee vrede maak. Die regisseur André Velts ...
Matrikulante wat verlede jaar die Onafhanklike Eksamenraad – of IEB – se eindeksamen afgelê het, het die beste slaagsyfer die afgelope vyf jaar behaal. Sowat 16 300 matrikulante het die IEB-eksamen ...
Sewe mense is dood en minstens 40 beseer in ‘n botsing op die N3 naby Mooirivier in KwaZulu-Natal waarby verskeie voertuie betrokke was. ‘n Tenkwa wat vlambare vloeistof vervoer het, en ‘n bus het glo ...